SleepSaam Plakkers

INSTRUKSIES VIR SLEEPSAAM PLAKKER BESTELLINGS:

Pryse vir plakkers is R15.00 elk plus R10 posgeld en verpakking. (Aantal plakkers x R15.00 + R10 posgeld.)
Slegs Elektroniese Oorplasings word aanvaar aangesien daar ‘n R30 kontant hanterings fooi deur FNB bygevoeg word vir kontant inbetalings.
Laat weet of julle die een met die Sprite of die Jurgens of boswa tipe soek.

Kontak Heidi 083 291 7450

Bank besonderhede is soos volg:
Coffeebean Web Designs
FNB Victoria Centre (Heidelberg Gauteng)
Takkode: 250 655
Acc no: 62144379907
Ref: Gebruik jou naam presies soos dit op die groep is.
NB: Epos dan betalings bewys en jou posadres na: heidi@coffeebean.co.za

Boswa

SleepSaam Boswa Plakker

Jurgens

SleepSaam Jurgens Plakker

Sprite

SleepSaam Sprite Plakker