Seekoeigat

Tel. (013) 262-2211
Sel. +27 73 137 0670

Beleef ‘n stukkie Bosveld in die stille natuur met pragtige rivierfront en lapa. Geriewe beskikbaar:
Tramoliens
Jungle Gym
Hengel
Kayak / Kanoe
Voetslaanpaaie
DSTV (Eie tv en dekodeerder of the huur)
Swembad
Lapa
4×4 Roete (Op aanvraag)
Wildritte (Op aanvraag)
Alle aktiwiteite waaraan deelgeneem word geskied op eie risiko.
13 km vanaf Loskopdam, 20 km van Groblersdal.