Groepreëls

“Ons Kamp almal verskillend en dit is OK!”  – Thea Swanepoel (2018)

1 .Respekteer ander groeplede
Behandel mede-lede met respek en deernis. Ons almal kamp verskillend, en dis ok! GEEN Kruheid, naaktheid, rassisme, seksisme, onbeskoftheid of onverdraagsaamheid sal hoegenaamd geduld word nie .

2. Handelaars/Besighede en Oorde adverteer Woensdae
Ons is primer ‘n geselsgroep; en wil graag die integriteit van ons groep behou. Daarom is gratis advertensies deur handelaars, besighede en oorde ‘n vergunning en mag dit net op Woensdae geplaas word.

3. Slegs KAMPVERWANTE gesprekke en advertensies.
Ons is ‘n kamp groep. Dus laat ons nie toe dat gesprekke oor politiek, godsdiens en ander nie-kampverwante onderwerpe hier gevoer word nie.

4.  Advertensies moet aan die reels voldoen.
Let asseblief op ons groep se reels vir advertensies. Geen advertensies sonder ‘n prys, area en kontaknommer sal toegelaat word nie. Volledige advertensie riglyne is onder “announcements”.

5. Geen “name and shame’ nie.
Probleme met oorde/handelaars moet dit direk met die party gespreek word. Ons kraak NIE oorde/handelaars af nie. Billike terugvoer oor oorde, wat nie-emosioneel gelewer word, is wel toelaatbaar.

6. Geen “share” uit ander groepe/blaaie/webtuistes.
As jy iets met die SleepSaam lede wil deel, Plaas dit direk op ons muur; moet asb nie skakels na ander groepe of blaaie plaas nie. Dit is veral van toepassing op advertensies vir oorde en goedere.

7.  Geen versoeke vir donasies.
Geen versoeke vir donasies, gratis kampplek of enige liefdadigheid word toegelaat.op SleepSaam nie.

8.  Foto’s op SleepSaam mag nie misbruik word nie.
Enige foto’s wat op SleepSaam geplaas word, bly hulle eiendom. Fotos op die groep mag nie gebruik word sonder toestemming nie, en stappe sal geneem word teen individue en publikasies wat dit doen.

9.  Moet nie admins/moderators “block” nie.
Indien lede admin spanlede “block”, sal lede sonder waarskuwing van die groep verwyder word. Deur admins te ‘block’, bemoeilik dit hulle taak om die groep effektief te administreer.

10.  Kontak Admins/Moderators via Messenger/Inbox .
Moet asseblief nie in ‘n publieke ‘bekgeveg’ met admins wat hulle take verrig betrokke raak nie. As jy ongelukkig is of vrae het, kontak die betrokke administreerder via Messenger.

PLEASE TAKE NOTE
The Admin board would like to clear up a couple of misconceptions some members might have.

Ownership:
A closed group does not belong to the members, in essence it belongs to the Admin board that put in the time and money to run it.
Member standing:
You are a guest here and have no rights to make demands. You are expected to behave in a manner deemed appropriate by the Admin board. Right of admission is reserved.
Cost to members:
There is no membership fee to belong to the group. The group is free to be used by our members providing you stay within the rules.
Cost to Admin:
The Admins carry the full cost they incur while performing their duties without any form of compensation. All time, cost of data and electricity is paid out of the Admins pocket.
Admin duty:
The Admins only duty is to enforce the rules and manage the group. Anything else they do for the group, it’s members and the community is up to them and at their own discretion.
This group is not a democracy. Members do not have a vote or a say in the day to day running of the group. However we do encourage our members to contact us if they have a suggestion or an idea that will benefit the group. You can forward all suggestions to heidi@sleepsaam.co.za.
Any member that tries to destabilise the group will be removed without notification.