Karavaan Oorde

Ons gaan elke maand ons oord borg beloon deur ‘n artikel oor hulle oord op die bladsy by te voeg. Oorde wat voorheen reeds geborg het, sal met die tyd bygewerk word. Indien jy belangstel om jou oord hier gelys te kry, stuur vir ons ‘n e-pos na oorde@sleepsaam.co.za.