Sionbergh

http://www.sionbergh.co.za

 

 

 

Physical Address: Rivierdraai Boerdery
Part 13 / 381, Schikfontein, Heidelberg

GPS Coordinates: S 26°33”26.7” E 28°16”55.1”

Facebook Page: https://www.facebook.com/sionbergh

Kantoor: 079 491 7919
Santa: 084 515 4426
Fax: 086 731 8154

E-Mail Address: info@sionbergh.co.za

Sionbergh is gelee in die hartjie van die Suikerbosrand digby die Suikerbosrand Natuurreservaat, op ‘n plaas net buite Heidelberg, Gauteng. Die rustige atmosfeer maak dit die ideale wegbreek van die gewoel van die stad.

Elke lowergroen grasbedekte staanplek is toegerus met ‘n kragprop en het ‘n pragtige uitsig oor die dam. Ons moderne ablusiegeriewe word daagliks gediens.

Ons het ‘n groot soutwater swembad en baie ander aktiwiteite om kinders vir ure besig te hou: ‘n Klimraam, ‘n hindernisbaan en ‘n swembad vir die kinders, stap, visvang en bergfietsry.

Daar is ‘n winkel op die terrein wat basiese benodighede verkoop. Breek weg! Vergeet van tegnologie, roetines en verpligtinge en herontdek die skoonheid van die natuur, hier in die Suikerbosrand.

Ons akkommodeer ook groepe en funksies.