Die Eendplasse se Kampplannetjies

Thea Swanepoel het goedgunstelik haar kampplannetjies met ons gedeel om op die webblad te publiseer. Ek as webblad en grafiese ontwerper weet dat dit baie ure se werk is en wil haar graag bedank vir die gebruik van haar werk.

Ons verdeel die plannetjies in verskillende bladsye sodat die bladsye nie te lank raak nie. Kliek op die onderstaande skakels op gebruik die “menu” bo.

KAMPPLANNETJIES 1 – 10
KAMPPLANNETJIES 11 – 20
KAMPPLANNETJIES 21 – 30
KAMPPLANNETJIES 31 en 32