Tussen I Bome

Webblad :  http://www.tussendiebome.co.za
E-pos  :  info@tussendiebome.co.za

Tussen-I-Bome is ‘n Ossewa en kamp Oord gelee in die Dinokeng Suid. Slegs 30 Km oos van Montana, Pretoria.
In die hartjie van die Bosveld – slegs ‘n klipgooi ver van die stad af.

Ons het 6 ruim staanplekke waar meer as 2 karavane gemaklik op kan staan.
Mooi ablusie – twee koue swembaddens, een ‘n ” Rock Pool”.

Verder het ons naby die kamp staanplekke ook outentieke ossewaens, waar daar met ‘n tikkie minder moeite en meer gerief gekamp kan word.
Gereeld bring kampers nie kampers saam wat dan ‘n ossewa kan bespreek.